Doxa Deo Brooklyn is geleë in die Brooklyn / Hatfield area (naby die Universiteit van Pretoria). Dit is 'n gemeente vir Volwassenes, "Young Adults", Studente, Tieners en kinders. Daar is 'n plek vir elkeen in ons familie!
Ons dienstye op Sondae:
08:30
10:15
17:30 (spesiaal vir die Young Adults)
19:20 (English Service - Student Focus)
As jy nog nie deel is van die familie nie, kom kuier gerus een Sondag vir ons!