Dis 'n plaas ding

Witrand plaas, Koster, 0348 ,South Africa
Dis 'n plaas ding Dis 'n plaas ding is one of the popular Performance & Event Venue located in Witrand plaas ,Koster listed under Event planning/event services in Koster , Event Venue in Koster , Wedding Planning in Koster ,

Contact Details & Working Hours

More about Dis 'n plaas ding

Beste Kliënt,
Ons bied ‘n asemrowende venue om jul groot dag baie spesiaal te maak.
My belofte aan jou – stap vir stap loop ek saam met jou op die pad na ‘n suksesvolle troudag.
Idees word gedeel en koppe bymekaar gesit. Ons wonder, ons dink, en ons word opgewonde oor elke klein dingetjie wat jou groot dag ‘n onvergeetlike ervaring maak. Ek help jou om die perfekte troudag te skep wat beloof om seepglad te verloop.

‘n Droom word waar… Jou droom word waar!

Navrae/besprekings: plaasvenue@gmail.com

Map of Dis 'n plaas ding