Diepvlei Staalwerke

Diepvlei, Vanrhynsdorp, 8170 ,South Africa
Diepvlei Staalwerke Diepvlei Staalwerke is one of the popular Automotive, Aircraft & Boat located in Diepvlei ,Vanrhynsdorp listed under Automotive in Vanrhynsdorp ,

Contact Details & Working Hours

More about Diepvlei Staalwerke

In 2002 is die eerste vragmotor bak op Diepvlei gebou. Die vragmotor bakke is geskoei op die tradisionele "Vlokkies" bak. Die verskil is egter dat die bakke van Diepvlei geheel vervaardig word van staal. Daar is besluit op die staal bakke nadat verskeie verbruiker en boere insette gelewer het en vereistes gestel het. Bertie Visagie van Paardekraal -Torenskop Merino het veral praktiese voorstelle gemaak wat geimplimenteer is.

Alle sleepwaens en vragmotorbakke voldoen aan SABS standaarde.

Vandag kan ons met trots noem dat DIepvlei Staalwerk sigbaar is oor die hele land asook in Namibie.

Diepvlei Staalwerke word vanaf die plaas DIepvlei in Vanrhynsdorp distrik bedryf. Dit is 'n klein besigheid om sodoende persoonlike aandag te gegee aan elke klient se behoeftes.

Ons strewe na kliente tevredenheid

Kyk uit vir die blou ovaal sticker vir 'n diens deur 'n Boer vir die boer.

Map of Diepvlei Staalwerke