Die Windpompie

Erasmus ave 295, Centurion, 0157
Die Windpompie Die Windpompie is one of the popular Event Planner located in Erasmus ave 295 ,Centurion listed under Event Planner in Centurion , Shopping & Retail in Centurion , Party Entertainment Service in Centurion ,

Contact Details & Working Hours

More about Die Windpompie

Die Windpompie is n nuwe partyjie perseel geleƫ in Raslouw en bied veilige privaat partytjies. Daar is genoeg spasie vir kinders om te kan hardloop en hulle ten volle te geniet. Kinders word ook blootgestel aan 'n verskeidenheid van diere warmee hulle kan interakt.
Ons bied elke klient die geleentheid om die funksie hulle eie te maak. Hulle kan kies uit 'n verskeidenheid van spysenier en dekor opsies of die keuse om alles self te doen. Ons streef daarin om elkeen se hartsbegeerte moontlik te maak.

Die Windpompie spesialiseer in kinder partyjies, ooievaarstee, kombuistee, eindjaar funksies en vele meer.

Op ons perseel:

- Baie spasie
- Groot onderdak perseel
- Klimrame
- Springkasteel/Waterwurm
- Sandput
- Skopfiets baan
- Trampolien
- Braai fasiliteite

Map of Die Windpompie