Die Wildshoekie vleismark

Edward Avenue 152, Centurion, ,South Africa
Die Wildshoekie vleismark Die Wildshoekie vleismark is one of the popular Butcher Shop located in Edward Avenue 152 ,Centurion listed under Food/grocery in Centurion , Meat Shop in Centurion ,

Contact Details & Working Hours

More about Die Wildshoekie vleismark

Die Wildshoekievleismark is gestig in 2010 hier in Pretoria -Noord, waarna ons verhuis het na Centurion en nou teen 01 Januarie 2016 presies een jaar hier reeds sal wees.

Ons is reeds betrokke met vleisbedryf sedert die afgelope 17 jaar. Dit sluit ook in wild, bees, hoender, skaap en biltong.

Elize, Robbie se gade is behulpsaam in die kantore en bemarking in die algemeen.

Ons doen ook elke Sateroggend die Boeremark in Silverton Pretoria by die Pioneers Museum. Ons het daar 'n 8 m tafel met verskillende vleis beskikbaar, weer eens van wild tot skaap, hoender vark, bees en moet nie die biltong vergeet nie.

Robbie behartig ook die inneem van wild in die jag seisoen hier by die wildshoekie vleismark in Centurion.

Map of Die Wildshoekie vleismark