Die Skommelstoel

Mopanilaan 11, Kathu, 8446 ,South Africa
Die Skommelstoel Die Skommelstoel is one of the popular Gift Shop located in Mopanilaan 11 ,Kathu listed under Local business in Kathu , Gift Shop in Kathu ,

Contact Details & Working Hours

More about Die Skommelstoel

Die Skommelstoel bestaan sedert 1995 in Kathu. Ons het aanvanklik begin deur mosterd, slaaisouse en konfytjies te verkoop.
Die doel:Oulike bekostigbare geskenkies.
Uitsoekvoorraad van verskaffers dwarsoor Suid Afrika word aangekoop, hetsy van invoerders, enterpreneurs of van ander kunssinnige mense.
Die verskeidenheid is groot en ons poog regtig om geskenke in verskillende prysklasse te dek, daarom hou ons ook kleiner dekoritems aan.

Map of Die Skommelstoel