Die Sardyntjie Dagsorg/Skooltjie

Concorde Drive 24, Stompneusbaai, 7382
Die Sardyntjie Dagsorg/Skooltjie Die Sardyntjie Dagsorg/Skooltjie is one of the popular Day Care located in Concorde Drive 24 ,Stompneusbaai listed under School in Stompneusbaai , Day Care in Stompneusbaai ,

Contact Details & Working Hours

More about Die Sardyntjie Dagsorg/Skooltjie

Hierdie kleurvolle klein skooltjie bou sy waardes op liefde, Godsdiens asook kreatiwiteit en bestaan al reeds 6 jaar.

Die Sardyntjie maak voorsiening vir ouderdomme 3 maande tot 6 jaar en beloof om die lang pad saam met u kind ‘n wonderlike opvoedkundige avontuur te maak. Die onderwysers is toegewyd en verbind tot diverse, vooruitgaande en omvattende opvoedkunde.

Map of Die Sardyntjie Dagsorg/Skooltjie