Die Rondawel Hamelfontein 0825216705

Die Rondawel Hamelfontein S542, Trompsburg, 9913
Die Rondawel Hamelfontein 0825216705 Die Rondawel Hamelfontein 0825216705 is one of the popular Hotel & Lodging located in Die Rondawel Hamelfontein S542 ,Trompsburg listed under Hotel & Lodging in Trompsburg ,

Contact Details & Working Hours

More about Die Rondawel Hamelfontein 0825216705

Die Rondawel is gelee in die hartjie van die Vrystaat 8 km vanaf die N1 in Trompsburg. Geskik vir die gesin wat die natuur geniet en om 'n rustige omgewing te besoek. Welige plantegroei met voël sang begoet jou met die inkom slag. Perfek geleë vir oornag tussen Gauteng en die Kaap. Winter maande is daar ook jag geriewe beskikbaar. Geleë op 'n werkende Merino Stoet plaas Hamelfontein. Hamelfontein is al 75 jaar in die famielie. Die boerdery is gediversifeseer met Merinos asook Lê-Henne. Vars groente word ook gekweek op die plaas.

Map of Die Rondawel Hamelfontein 0825216705