Die Plaaskombuis

Erwee straat 14, Wesselsbron, ,South Africa
Die Plaaskombuis Die Plaaskombuis is one of the popular Coffee Shop located in Erwee straat 14 ,Wesselsbron listed under Non-profit organization in Wesselsbron ,

Contact Details & Working Hours

More about Die Plaaskombuis

Die Plaaskombuis is n projek vd VVA waar daagliks vars produkte beskikbaar of bestel kan word.
Brood, beskuit, koekies, borde eetgoed, verjaardagkoeke, terte en pasteie.
Kom kyk gerus ook na ons mooi geskenke, ou goed, konfyt en ingemaakte produkte.
Dit is heerlik gesellig onder die sambrele vir n verjaardag, tee of partytjie. Die VVA saal met lugversorging en breekgoed is ook bskikbaar.

Map of Die Plaaskombuis