Hartklank Musiekfees

Lombardy Business Park, Pretoria, 6570 ,South Africa
Hartklank Musiekfees Hartklank Musiekfees is one of the popular Festival located in Lombardy Business Park ,Pretoria listed under Gift Shop in Pretoria , Shopping/retail in Pretoria , Music Store in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

More about Hartklank Musiekfees

Hartklank Musiekfees is 'n reuse musiek-jol in Pretoria, wat 'n ander betekenis gee aan die woord belewenis.

Daar is elke jaar 'n kreatiewe tema om die gemeenskap bymekaar te bring op 'n fun manier en deur goeie live musiek, 'n baie lekker ervaring en bewusmaking te skep oor dinge wat ons gemeenskap raak.

Ons hoof verhoog is ook elke jaar baie kreatief en behoorlik iets om te aanskou.

Die land se beste en bekendste kunstenaars gaan jou die hele dag lank vermaak terwyl jy lekker kan smul aan heerlike kosse, warm en koue drankies tot die aand se groot Hartklank Afslutingskonsert wat jou behoorlik gaan wegblaas.

Kom kuier heerlik met vriende en luister en kyk uitstekende live musiek van 10:00 tot 22:00.

Map of Hartklank Musiekfees