Vanaf 15 Julie 2017 sal die Bokkraal Plaasmark elke Saterdag oggend van 05:00 tot 13:00 plaasvind! Jy kan al jou plaas en ander produkte hier kom koop en verkoop, vars gebak, vleis, groente, tuisgemaakte goedere, kleinvee, pluimvee enige of enige produkte