As jy by Diamantvallei eet, maak dit nie saak wat op die spyskaart is nie, jy eet altyd lekker! Ons maak kos sorgvuldig en fyn en smaaklik
Gaan kyk gerus op ons webtuiste om te sien hoe dit hier lyk
Ons is werklik eksklusief want ons beperk onsself tot een funksie per naweek en dus onthaal ons graag ons gaste met rustigheid en gemak (slegs 52 troues p.j.!) Ons tel no. is (012) 736-2154 / 2735 of 083-258-5239