Dewetsdorp Landelike Beveiliging is 'n Gemeenskapsbeveiliging Projek waar ons gesamentlik poog om ons omgewing veilig en misdaad vry te hou. Hierdie blad is geskep met die doel om beter te kommunikeer sodat inligting gedeel kan word. Die onderwerp is misdaad en veiligheid in Dewetsdorp en omliggende omgewing.