*DE VETTE MOSSEL@HARTIES
082 346 3731
Lê weg aan die “ Vrug van die See” in oorvloed en geniet ons seekosfees-ervaring!
MOSSELS; SNOEK & SOETPATATS; SEEKOSPOT
met 4 soorte vis, garnaalsterte, kalamari, ens;
WESKUSKREEF / GARNALE (Addisioneel R220.00); VANGS VAN DIE DAG;
VLEISPOT; KALAMARI “STEAK”; GROENTEDIS; SLAAI;
GEGEURDE RYS; VRUGTE IN SEISOEN;
VARSGEBAKTE POTBROOD
& PLAASBOTTER; KOFFIE EN KOEKSISTERS.
Eet 3 ure lank soveel jy wil - of kan!
BRING JOU EIE DRANKIES, GLASE EN YS - GEEN KURKFOOI
Middagete: Stiptelik 12:00 - 16:00
Aandete: Stiptelik 18:30 - 23:00
R255.00 Volwassenes, R150.00 Laerskool en R100.00 Voorskool
BESPREKING NOODSAAKLIK !
Skakel of SMS 082 346 3731
GPS:45°3'86"S, 27°55'038"E
(Pryse onderhewig aan verandering sonder kennisgewing)