De Vette Mossel Parys

8 Pistorius Rust Kleinhoewes, Parys, 9701 ,South Africa
De Vette Mossel Parys De Vette Mossel Parys is one of the popular Seafood Restaurant located in 8 Pistorius Rust Kleinhoewes ,Parys listed under Restaurant/cafe in Parys , Seafood Restaurant in Parys ,

Contact Details & Working Hours

More about De Vette Mossel Parys

De Vette Mossel bied veel meer as bloot die verlustiging aan uitsonderlike kos - dit is 'n ervaring in ongewone en informele omstandighede met Kaapse visserkultuur in ware Weskus Styl!

Le weg aan die "vrug van die see" in oorvloed en geniet van die Kaap se beste wyn met ons seekosfees-ervaring!

Skink 'n wyntjie, tuur oor die Koepel en le weg aan seekos vir 'n nasie!

Eet soveel jy wil of kan! De Vette Mossel bied veel meer as bloot die verlustiging aan uitsonderlike kos - dit is 'n ervaring in ongewone
en informele omstandighede met Kaapse visserkultuur in ware Weskus-Styl

Kontak ons ook vir Troues, Spanboue, Jaareindfunksies en Kinderpartytjies

Besprekings Noodsaaklik
Skakel of sms 060 486 7686

Map of De Vette Mossel Parys