De Oude Muragie

C/o Braam Pretorius and Veronica street, Pretoria, 0001
De Oude Muragie De Oude Muragie is one of the popular Shopping Service located in C/o Braam Pretorius and Veronica street ,Pretoria listed under Coffee Shop in Pretoria , Shopping Service in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

More about De Oude Muragie

De Oude Muragie is a oulike klein sentrum in Montana op die hoek van Braam Pretorius en Veronica Strate. Kom geniet 'n plattelandse gevoel onder ons groot Jakaranda boom. Al jou inkopie en bederf behoeftes is onder een dak.

Geniet 'n lekker koffie by Torbali of kom pamperlang by beauty@Erika. Tyd vir 'n haarsny? Dan is Hair le Fleur die plek. Die sagste vleis is beskikbaar by Mara slaghuis en gesondheids produkte by The Heath Shop. BetOr het 'n wye reeks van Christelike boeke, DVD's en ander media.

Map of De Oude Muragie