Ons is baie trots daarop dat ons aan die meeste van u rekenaar behoeftes kan voorsien. Ons doen ook herstelwerk, sagteware installasies, internet koppelings, DSTV installasies, ondersteun Pastel en verifiseer assuransie eise. Dit alles teen billike pryse.