Coram Deo Familie Nuus

5 star(s) from 6 votes
Oerdersingel 24, Sasolburg, 1947 ,South Africa
Coram Deo Familie Nuus Coram Deo Familie Nuus is one of the popular Religious Center located in Oerdersingel 24 ,Sasolburg listed under Church/religious organization in Sasolburg , Religious Organization in Sasolburg ,

Contact Details & Working Hours

More about Coram Deo Familie Nuus

Ons Droom:

Ons is 'n plek waar die wat seergekry het of teleurgestel is of soekend is, liefde, aanvaarding, hulp, leiding en aanmoediging kan vind.

Ons droom om die goeie nuus van Jesus Christus met al die mense van die Vaaldriehoek te deel.

Ons droom is om 'n familie te wees wat in harmonie lief sal hê, saam sal leer, lag en leef.

Ons droom dat elke vennoot toegerus sal word vir bediening deur hulle te help om bedieninge en talente te ontwikkel.

Ons droom om sendelinge en evangeliste dwarsoor die wêreld te stuur en gemeentes te plant.

Map of Coram Deo Familie Nuus