Colesberg Paintball

Gray Street, Colesberg Town, 9795 ,South Africa
Colesberg Paintball Colesberg Paintball is one of the popular Paintball Center located in Gray Street ,Colesberg Town listed under Outdoors in Colesberg Town , Sports venue in Colesberg Town , Paintball in Colesberg Town ,

Contact Details & Working Hours

More about Colesberg Paintball

Kom speel saam paintball! Ons kan groepe van 8 spelers op 'n slag hanteer. Toerusting en beskermde klere word voorsien. Skakel ons om 'n afspraak te maak!

Join us for paintball! We can accommodate 8 players per game. Equipment and protective clothing are provided. Contact us to make an appointment.

Vraag: Hoe werk dit? Wat kos dit?

Antwoord: Standaard koste is R50 vir 50 balletjies. Dit sluit die volledige kit in: oorpak (overall), masker, geweer, balletjies. Ons kan tot 8 spelers akkommodeer. Minimum is 4 spelers, as dit minder is, is dit nie so lekker en opwindend nie. Laat weet wanneer julle pas dan maak ons 'n afspraak. Nou dat dit so warm is, is vroeg in die oggend of laat middag altyd 'n goeie tyd.

Map of Colesberg Paintball