Christen Bedieninge Marquard

6 Van der Watt Street, Marquard, 9610 ,South Africa
Christen Bedieninge Marquard Christen Bedieninge Marquard is one of the popular Religious Organization located in 6 Van der Watt Street ,Marquard listed under Church/religious organization in Marquard , Religious Organization in Marquard ,

Contact Details & Working Hours

More about Christen Bedieninge Marquard

Ons wil saam met die plan van Jesus vir ons gemeente, groei deur Matt. 28:19 "Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het", as 'n opdrag uit te leef deur die redding, restourasie en genesing van individue en gesinne in ons gemeenskap en omgewing. Om hulle deur selle en persoonlike kontak hul skeppingsdoel te laat ontdek, leiers te erken, toe te rus en vry te stel. Ons glo en beleef ook dat Jesus ons roep om 'n groot rol te vervul in die heiligmaking en toerusting van jongmense, as môre se leiers.

Map of Christen Bedieninge Marquard