Chantedes Makelaars

5 Kort Street, Lichtenburg, 2740 ,South Africa
Chantedes Makelaars Chantedes Makelaars is one of the popular Insurance Broker located in 5 Kort Street ,Lichtenburg listed under Insurance Broker in Lichtenburg , Bank/financial services in Lichtenburg ,

Contact Details & Working Hours

More about Chantedes Makelaars

Ons is landwyd beskikbaar en ons kan enige kliënt nasionaal diens ongeag waar u ookal in Suid-Afrika mag woon.
Ons bied versekering wat in jou persoonlike behoeftes voorsien en ook jou sak pas vir boerderye, kommersiële besighede en persoonlike lyne en alles wat jy wil verseker, dit kan ons doen. Ons doen ook slegs besigheid met die versekerings maatskappye wat ons weet die beste produkte teen die beste premies vir ons kliënte kan bied en wat gevestig is in die mark. Ons doen gratis kwotasies op aanvraag en loop die ekstra myl vir elke kliënt en ons doen wat ons belowe. Wees ook verseker dat ons eise vinnig hanteer met effektiewe omdraai tye.
Kontak ons vandag nog vir 'n gratis geen verpligting kwotasie.

Map of Chantedes Makelaars