Chanel Olivier Hair & Make-up

Durbanville, ,South Africa
Chanel Olivier Hair & Make-up Chanel Olivier Hair & Make-up is one of the popular Makeup Artist located in ,Durbanville listed under Spas/beauty/personal care in Durbanville , Event planning/event services in Durbanville ,

Contact Details & Working Hours

More about Chanel Olivier Hair & Make-up

WIE IS EK….
Dit is altyd n vraag wat ek kry as ek n bruidtjie ontmoet
HOE HET JY BEGIN.

Wel hier is my storie
Van n jong ouderdom was ek nog altyd mal oor grimering my ma moes my altyd uit haar grimering sak hou want as sy my soek was ek voor n spiëel besig om grimering aan te sit, in ons huis was ek altyd gespot omdat my pa so baie spiëels in die huis gehang het want hulle het altyd gese ek kon nie verby een loop sonder om my grimering reg te maak nie.

Op ouderdom van 18 het ek besluit om my passie te volg en het vir 2 jaar by die Internation Academy of Health & Skincare gaan swot, daar het ek in my eerste jaar agter gekom dat grimering altyd my sterk punt was. Ek het vir nog twee jaar by Corpo Sano Academy gaan swot en daar n hoër graad in Grimering gekry asook n international deploma in velsorg,

Ek het in 2008 by n wynland Spa in Franshoek aangesluit waar ek as Skoonheids terapeet gewerk het maar meestal met Bruide wat op die plaas getrou het se Grimering gedoen. Dit was seker vir my een van die lekkerste dae van my loopbaan ,daai dag as n bruid in die spieël kyk en nie woorde het nie, dit het my dag gemaak.

Na my seuntjie se geboorte het ek besluit lewe is so kort en n mens moet doen waarvoor jy lief is ek het die besluit gemaak om op my eie te gaan en voluit te leef vir my passie.

Wel ek is nie n dag spyt nie , ek geniet elke dag, elke klient en elke oomlik. Daai eerste glans in n spieel van n klient en daai OMW oomlike maak als die moeite werd. Ek is so dankbaar vir elke klient, wat tot dus ver my tot by die punt van my besigheid gebring het en wardeer elke geleentheid.



N quote wat ek elke dag by leef,

You are never too old to set another
Goal or to dream a new DREAM
– C.S Lewis

Map of Chanel Olivier Hair & Make-up