CAR Sekuriteit doen enige sekuriteits verwante installasies van alarms to elektriese heinings. Ons verskaf ook gewapende reaksie en monitering. Op die oomblik doen ons sekuriteit van Lambertsbaai tot in Langebaan met moniterings kantore op Lambertsbaai, Vredenburg en Langebaan.