Capelli Hair Design

Harbour Centre 13, Port Owen Drive, Velddrif, 7365 ,South Africa
Capelli Hair Design Capelli Hair Design is one of the popular Hair Salon located in Harbour Centre 13, Port Owen Drive ,Velddrif listed under Spas/beauty/personal care in Velddrif ,

Contact Details & Working Hours

More about Capelli Hair Design

Capelli Hair Design het 22 November 2011 sy deure geopen! Marthilet en Carla is altwee SETA gekwalifiseerde haarstiliste en Aeysha assistent! Ons kan u verseker dat u net die beste en professionele diens van ons sal ontvang vandat u u voete by die deur insit tot u die salon weer verlaat. Ons gebruik slegs professionele salonprodukte en daarom kan ons u van kwaliteit verseker! Elke minuut wat u by ons deurbring is vir ons spesiaal daarom is Aeysha daar om u te bederf met 'n heerlike kopmassering by die wasbak! Elke klient word word met sorg behandel. Ons gaan gereeld vir kursusse vir nuwe tegnieke ens. Ons is daar om elkeen op sy beste te laat voel en lyk!

Map of Capelli Hair Design