CAPE FEED & GRAIN is ‘n dinamiese netwerk wat handel in graan- en voerkommoditeite, dit sluit in direkte handel en groothandel van veevoere, ondersteun deur vervaardiging van kliënte mengsels en effektiewe logistieke. Die besigheid word bedryf vanaf drie bedryfspunte te wete Outeniqua-Silo, Riversdal-Depot en Oudtshoorn-depot.