Hantam Vleisfees

Hoofstraat, Calvinia, 8190 ,South Africa
Hantam Vleisfees Hantam Vleisfees is one of the popular Event located in Hoofstraat ,Calvinia listed under Event in Calvinia ,

Contact Details & Working Hours

More about Hantam Vleisfees

Calvinia is skaapwêreld en die laaste naweek in Augustus is almal en alles in en om die dorp
in rep en roer wanneer die jaarlikse Vleisfees op Vrydag, 25 en Saterdag, 26 Augustus 2017 plaasvind.

Volgende jaar gaan dit reeds die 28ste fees wees en die hoofdoel daarvan is steeds, soos dit in 1990
toe alles begin het, om die heerlike, geurige skaapvleis van die streek te bevorder.

Beslis ’n hoogtepunt op die kalender.

Sowat 400km vanaf Kaapstad (en net so ver van Upington) in die noordweste van ons land lê Calvinia.


Destyds is besluit dat die verskillende snitte van die skaapkarkas in proe-porsies te koop aangebied sou word deur die onderskeie boereverenigings van die distrik met as beskermliggaam die Calvinia-Landbou-Unie. Daar sou by die vleiskos ook musiek en arena-vermaak aangebied word. Vanjaar se wenresep lyk nog nes daardie destydse een!

www.hantamvleisfees.com

Kontak:

Kantoor:
027 3418 219
vleisfees@klk.co.za

Navrae & Stalletjies
Lizette Lambrechts
083 355 8155

Map of Hantam Vleisfees