Kom deel in ons eredienste en kuier, luister, leer en ervaar saam die gemeenskap van gelowiges.
Ons erediens tyd - 09:30
Gevolg deur kategese
Enige iemand is welkom om deel te wees van hierdie geloofsgemeenskap.
KONTAKBESONDERHEDE:
Awie Brand
Tel: 028 21 41 446
Sel: 083 414 2413
Pierre Burger
Sel: 082 386 7924