Feestelikhede skop af op Woensdag 20 Desember 2017 en hou aan tot Sondag 31 Desember 2017 so vir 2 weke hou ons PARTY!! Die program sluit van ons land se TOP kunstenaars in. Noddy en haar span sorg weer vir heerlike kos by al die optredes en sluit in potjiekos, ribs, kerrie & rys, geroosterde hoender, pasteie, roosterkoek en slaai. KAARTJIES wissel tussen R60pp - R180pp (met 4 prysklaskatagoriee vir elke show). Vir meer inligting skakel 044 851 0113 of e-mail admin@heroldsbayresort.co.za