Bubble Buddies Kleuterskool en Nasorgsentrum

42 Fabriek straat, Paarl, 7646 ,South Africa
Bubble Buddies Kleuterskool en Nasorgsentrum Bubble Buddies Kleuterskool en Nasorgsentrum is one of the popular Day Care located in 42 Fabriek straat ,Paarl listed under School in Paarl , Day Care in Paarl ,

Contact Details & Working Hours

More about Bubble Buddies Kleuterskool en Nasorgsentrum

Ons beskou die kind as ons belangrikste bate vir die toekoms en daarom wil ons die kind in totaliteit opvoed in ‘n liefdevolle en geborge omgewing. Ons streef om ‘n goeie verstandhouding tussen kind, opvoeder en ouer te kweek om sodoende ‘n gebalanseerde klein mensie met ‘n positiewe gesindheid na die volgende opvoedingsfase te stuur.

Klasse word in Afrikaans en Engels aangebied.

Bubble Buddies het liefdevolle personeel - ons is lief vir kinders en wil altyd net die beste vir ons klein maatjies bied. Ons gaan graag op uitstappies gedurende die jaar wat aansluit by ons temas.

Ons het 'n veilige perseel met baie goeie sekuriteit. Jou kind se veiligheid is ons prioriteit.

Ons bied gebalanseerde etes gedurende die dag met spyskaarte wat weekliks aan ouers gegee word.

Ons bied buitemuurse aktiwiteite by die skool aan asook kinders kan vervoer word na ander aktiwiteite indien benodig.

Kom besoek ons gerus enige tyd.

Map of Bubble Buddies Kleuterskool en Nasorgsentrum