Bronkies Akademie Tuisonderrig Hulpsentrum

Market Straat 68, Bronkhorstspruit, 1501 ,South Africa
Bronkies Akademie Tuisonderrig Hulpsentrum Bronkies Akademie Tuisonderrig Hulpsentrum is one of the popular School located in Market Straat 68 ,Bronkhorstspruit listed under Education in Bronkhorstspruit , Classes in Bronkhorstspruit ,

Contact Details & Working Hours

More about Bronkies Akademie Tuisonderrig Hulpsentrum

Tuisonderrig/Homeschooling

Tutor ure is van 08h15-13h00 Maandae-Donderdae. Hulle skryf eksamens by my,take word in klas gedoen,en ek verskaf ook opsommings van vakke. Puntestate word deur my ingevul en ek vat dit self deur Impak toe. Ek skep 'n veilige,ontspanne en huislike omgewing vir leerders. Ons maak gebruik van 'n KABV-belydende kurrikulum wat deur Impaq verskaf word,en ontvang akademiese ondersteuning van Impaq.

Map of Bronkies Akademie Tuisonderrig Hulpsentrum