Brillante La Mia

Cnr Main & Library Ave, Cullinan, 1000 ,South Africa
Brillante La Mia Brillante La Mia is one of the popular Restaurant located in Cnr Main & Library Ave ,Cullinan listed under Restaurant/cafe in Cullinan , Bar & Grill in Cullinan , Family Style Restaurant in Cullinan ,

Contact Details & Working Hours

More about Brillante La Mia

Brillante La Mia is gelee in die geskiedkundige Rekreasie Klub in die middel van Cullinan wat gebou was 1905.
Skilderye deur die Italiaanse Krygsgevangenes pronk nog steeds die saal.
Pragtige klip gebou wat beskikbaar is vir enige funksie, groot of klein. Kan tot 500 mense sit en 250 mense om tafels.
Restaurant en Kroeg is elke dag oop met 'n Ala Carte menu wat enige iemand se honger sal delg.
Ons spog ook met 2 muurbal bane wat oop is vir die publiek wat bietjie die hart wil laat pomp en die lekker kos af werk...

Map of Brillante La Mia