Bobbiespark Kuns en Handwerkmark

Hannah Road, Bloemfontein, 9301
Bobbiespark Kuns en Handwerkmark Bobbiespark Kuns en Handwerkmark is one of the popular Community located in Hannah Road ,Bloemfontein listed under Community in Bloemfontein ,

Contact Details & Working Hours

More about Bobbiespark Kuns en Handwerkmark

Bobbiespark Kuns en Handwerk Mark is uitsluitlik gemik op handgemaakte produkte. Dit sluit in enige iets wat met die hand gemaak en / of verander is en nie massa vervaardigde produkte of herverkope nie. Enige iets van juwele, skilderye, huis en tuin dekor, klere, brei- en hekelwerk, houtwerk, metaalwerk, lekkernye en ingemaakte produkte is beskikbaar. Ons het ook 'n "Straat-kafee" waar besoekers heerlik kan sit en ontspan terwyl hullle ietsie eet en drink.

Die doel van die mark is om geleentheid te gee aan handwerkers om hul produkte te verkoop sonder die mededinging van massa vervaardigde of kommersiele produkte. Vir meeste van ons uitstallers is dit 'n aanvulling op hul inkomste en vir ander is dit hul enigste inkomste. Ons gee ook gereeld pro bono stalletjies vir persone wat nie 'n stalletjie kan bekostig nie of vir liefdadigheid. Hulle kan dan enige iets verkoop.

Die mark is 'n binneshuise mark en is elke twee maande, die derde Saterdag van die maand van 09:00 tot 13:00.

Map of Bobbiespark Kuns en Handwerkmark