BO KAROO wild

Noord Kaap, Philipstown, 8795 ,South Africa
BO KAROO wild BO KAROO wild is one of the popular Professional Service located in Noord Kaap ,Philipstown listed under Professional services in Philipstown ,

Contact Details & Working Hours

More about BO KAROO wild

Bo Karoo Wild het ontstaan uit die liefde en passie wat drie vriende, Carlie, Ewald en Rassie vir wild en die natuur het. Hulle agtergrond spruit uit Karoo grond tussen wild en diere, en is die afgelope 5 tot 13 jaar aktief betrokke by die teling en vang van wild.
Professionele dienste wat Bo Karoo Wild aanbied sluit in:
- Geregistreerde wildvang diens,
- Ge-organiseerde wild bestuur,
- Suksesvolle teling van wild,
- Professionele koop/verkoop van wild
- Betroubare vervoer van wild.

Bo Karoo Wild dra ons kliente se belange op die hart om te verseker dat ons die beste diens ten alle tye lewer, en ons belangrikste doel is die veiligheid en welstand van al die diere.

Map of BO KAROO wild