Afrikiaans volg na Engels
Operating mainly in the South-Western Cape. we offer you a quality service backed by 13 years in the DJ Business . we are able to accommodate most music tastes but specialize in radio commercial , Oldies , Classic rock , 50s 60, 70s , 80s, 90 and Afrikaans sokkie music. If you want your event, be it a wedding , braai , year end fuction to be remembered music wise , then look no further . If you are a large company planning your year end or office party , a couple looking for wedding music or just a small birthday party , we offer you a service tailor made to suit your needs.
Feel free to call or email me to get your quote at very competitive rates .
0839914285 Or email : Otto.petrus2@gmail.com
Afrkiaans
Ons werk Hoofsaaklik in die Suidwes Kaap streek , Stellenbosch , parl Wynland sowel as Kaapstad en sy voorstede.,maar is ook beskikbaar waar jy ons nodig het . Met 13 jaar se ondervinding in die DJ bedryf bied ons vir jou 'n diens van uitstaande kwaliteit . Ons kan bykans alle musiek smake akommodeer , maar spesialiseer in Goue Oues , komersiele radio musiek , 50s , 60 , 70 . 80 , 90s en Afrikaanse sokkie musiek sowel as klassieke rock .As jy jou funksie die een wil maak wat gaan onthou word musiekgewys, hoef jy nie verder te soek nie
.Wat ook al die grootte en omvang : 'n Maatskappy se jaareindfunksies of kantoorpartydjie , musiek vir jou troue of sommer vir jou verjaarsdag . Onsns bied vir jou 'n diens wat jou pas spesifiek gemik op jou behoeftes .
Bel my gerus of epos my vir jou kwotasie teen medeingende tariewe.
Kontak my by :0839914285 of Epos :otto.petrus2@gmail.com