Bhejane Nature Training (Afrikaans)

Main Street, Hluhluwe, 3960 ,South Africa
Bhejane Nature Training (Afrikaans) Bhejane Nature Training (Afrikaans) is one of the popular Education located in Main Street ,Hluhluwe listed under Education in Hluhluwe ,

Contact Details & Working Hours

More about Bhejane Nature Training (Afrikaans)

Bhejane Afrikaans is die susterblad van Bhejane Nature Training, en is spesiaal vir all ons Afrikaanse studente en vriende. Afrikaans is 'n fantastiese beskrywende taal, wat dikwles baie waarde bied vir 'n natuurgids! Kennis van Afrikaanse name vir diere en plante is belangrik, veral omdat hierdie name dikwels naby of soortgelyk is aan die Duitse of Nederlandse name. Suid Afrika kry 'n groot hoeveel toeriste van hierdie lande elke jaar en dus hoop ons met hierdie blad om 'n goeie bron van inligting te wees vir enige gids of natuurliefhebber wat daarvan hou om te gesels oor ons land en sy ryk natuurlewe!

Map of Bhejane Nature Training (Afrikaans)