Bettas Naskool bied al vir die afgelope 10 jaar:
* Christelike waardes en norme
* Verleen hulp met huiswerk
* Bied studietyd
* Is loop afstand vanaf skool en sportsgronde met toesig
* Word na skool aktiwiteite geneem en afgehaal
* Ontspaning: Vrydae is DVD en spelletjies dag of selfs DSTV
* Het n bekostigbare snoepie op die perseel
* Aparte seuns en dogters kleedkamers
* Aantrek lokaal
* Ligte maaltye word voorsien met drinkgoed