Beth-Hesed is n privaat versorgingseenheid in Kroonstad waar daar met sorg en liefde na bejaardes gekyk word. Daar is opgeleide Suster en verpleegkundiges 24 uur aandiens.
Gelee in Strydomstraat 8 Kroonstad - n stil veilige omgewing.
Gebalanseerde etes daagliks voorsien.Geestelike versorging deur leraars.DSTV beskikbaar,reg van toegang voorbehou.
vir enige verdere navrae skakel gerus vir :
Magda Odendaal :082 558 8355 of
Tillie Fourie :082 887 7172