Besige Bytjies Naskool

Hickman str. 10, Parys, 9585 ,South Africa
Besige Bytjies Naskool Besige Bytjies Naskool is one of the popular Day Care located in Hickman str. 10 ,Parys listed under School in Parys ,

Contact Details & Working Hours

More about Besige Bytjies Naskool

Die naskool met n verskil. Hier werk ons... maar maak ook tyd vir speel. Rustige, veilige omgewing met klimrame, sandput en koelte. In samewerking met die skool verleen ons hulp aan veral Gr.1-3 leerlinge wat moet leer lees, skryf en spel. Persoonlike toesig. Wie is almal welkom? Gr.R-Gr.7

Map of Besige Bytjies Naskool