Besige Beertjies

Peerboom st 583, Pretoria, 0017 ,South Africa
Besige Beertjies Besige Beertjies is one of the popular Education located in Peerboom st 583 ,Pretoria listed under Education in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

More about Besige Beertjies

Besige Beertjies is 'n Afrikaanse opvoedkundige speelgroepie in Doornpoort vir baba's, kleuters en peuters van die ouderdom 0-4 jaar. Ons sorg vir U kinders in 'n veilige huislike omgewing,waar die kindertjies leer deur speel , daaglikse oefeninge , en aktiwiteite.

Ons voorsien 'n gebalanseerde diet, wat insluit gekookte pappies, gesonde peuselhappies en middag ete.

Die heel jaar is ons vir U beskikbaar, met uitsonderings van publieke vakansie dae, en 'n week in Julie. Die skool is oop tot en met die eerste week in Desember.

Besige Beertjies spesialiseer in klein groepies om beter interaksie te hĂȘ.

Kontak ons gerus vir meer inligting.
Kontak Besonderhede vir Besige Beertjies.

Annatjie Larkins
012 547 1659 (tel)
082 556 7295 (cell)

Map of Besige Beertjies