Bergrivier Gutter/geute

Laaiplek, Velddrif, ,South Africa
Bergrivier Gutter/geute Bergrivier Gutter/geute is one of the popular Home Improvement located in Laaiplek ,Velddrif listed under Home Improvement in Velddrif ,

Contact Details & Working Hours

More about Bergrivier Gutter/geute

N Groot persentasie van daklekke kan opgelos word deur die geute en afvoerpype skoon te maak, blokkasies te verwyder en geute gereeld te ondersoek.
Water wat nie vinnig genoeg weggelei word nie, veroorsaak dat dit opdam en dan oorstroom, en so die dakkappe en plafonne beskadig.

ONS:
* Diens alle geute en afvoerpype
* Doen herinstallasies van geute en afvoerpype
* Doen nuwe installasies

Kontak BERGRIVIER GUTTER/GEUTE vir die beste en vriendelikste diens!

Ons verbeter enige geskrewe kwotasie!!!



!!!! 15 JAAR WAARBORG !!!!

Map of Bergrivier Gutter/geute