Die ou bella is terug!!!! ...met 'n bietjie skop!! Kom kuier saam in die bar, of bring jou dans skoene en kom skoffel saam in die nuwe dans area!! Ons het ook lekker pool tafels en 'n flippen cool poker masjien waar jy jou buddies kan challenge! ELKE dag lekker specials wat run, so kom party!! Hosh ja