Beeldskoon, beskryf die tydlose grasie en skoonheid van iemand wat haar eie, innerlike waarde besef. Dis die vrou wat met genoegdoening haar goeie eienskappe koester en in nederigheid God daarvoor dank dat sy daarmee geseend is. En die dele wat minder mooi is, sal sy met groter sorg beklee. So word ons minder aansienlike dele, besonder mooi.