KOM ONTSPAN EN LUISTER NA DIE GERUIS VAN DIE BRANDERS! Netjiese, skoon en volledig toegeruste beachfront (180 grade see uitsig) 2 slaapkamer 2 badkamer woonstel op die 14de vloer beskikbaar reg op die strand. Veilige kelderparkering, braaifasiliteite, 'n swembad en wassery is deel van die pakket (daar is 'n wasmasjien in die woonstel). Direkte toegang tot die strand! BESPREEK NOU VIR 'n ONVERGEETLIKE VAKANSIE!