BAY SIDE MINI Market

Mark Str 3, Mossel Bay, 6500 ,South Africa
BAY SIDE MINI Market BAY SIDE MINI Market is one of the popular Business Service located in Mark Str 3 ,Mossel Bay listed under Business Services in Mossel Bay , Arts & Entertainment in Mossel Bay ,

Contact Details & Working Hours

More about BAY SIDE MINI Market

Baie welkom op ons blad - Bay Side Mini Mark

Kom besoek ons gerus in die Dorp!
Mark straat 3, by die Checkers motor parkering en kom kyk wat se winkels ons als daar het.

Vanaf lekker Biltong, Indiese disse en Ingelegde kerrie vis van "Fiela Vis" tot 'n Skulpie winkel en 'n Xpress Printing Shop van Netzone waar jy vinnig al jou fax, scan, copy en print kan doen en ook WiFi internet kan gebruik. Dan kan jy ook 'n lekker koppie koffie kom geniet by Stephanus wat Bulbinella en Hoodia gesondheids produkte verkoop. En daar is nog 'n hele paar ander winkeltjies

Kom gesels met ons en versprei die woord! Ons hoop om julle daar te sien.

Kyk ook uit vir ons nuwe Advertensie blad wat binnekort gedruk sal word.
Oor die 10 000 "Kopieƫ" versprei gaan word elke maand.

Indien jy sou belangstel om ook daarin te adverteer kan jy ons email op baysideminimark@gmail.com vir meer inligting en pryse.

Baie dankie
Geseende week vir julle almal

Map of BAY SIDE MINI Market