Basic Agri Solutions

Western Cape, Barrydale, ,South Africa
Basic Agri Solutions Basic Agri Solutions is one of the popular Agricultural Service located in Western Cape ,Barrydale listed under Agricultural Service in Barrydale , Business Service in Barrydale ,

Contact Details & Working Hours

More about Basic Agri Solutions

BAS is gestig in 2009 nadat ons gevind het dat daar ‘n behoefte is vir bystand ten opsigte van implimentering van goeie en volhoubare boerdery praktyk stelsels (GlobalG.A.P., Nurture ens), soos deur die industrieë bepaal.

Om hierdie praktyke volhoubaar te maak het ons ook doelgerigte gebruikers vriendelike sagteware ontwikkel wat die boer in staat stel om rekords van sy boerdery makliker te kan opstel en gebruik.

Die kombinasie tussen die twee maak dit vir die boer moontlik om nie net slegs aan industrie verwagtinge te voldoen nie, maar ook sy boerdery bestuur te vergemaklik.

Map of Basic Agri Solutions