Ons is 'n Bybel-gebaseerde, Christus-gesentreerde gemeente waar die Evangelie van Jesus in volheid en in waarheid verkondig word en waar u geestelik sal groei en waarlik deel sal voel van die familie van God.
KONTAKBESONDERHEDE
Ds. Theuns Pieters: 082 465 2818 clubbap@discoverymail.co.za
Willie Daffue: 084 430 5729
wp.daffue2@gmail.com
AKTIWITEITE
SONDAE
09:00 Sondagskool
09:30 Oggenddiens
WOENSDAE
09:00 DAMESBIDUUR
19:00 BYBELSTUDIE