BakenOord selfsorg, Bonnievale

Goedgedacht, Bonnievale, 6730 ,South Africa
BakenOord selfsorg, Bonnievale BakenOord selfsorg, Bonnievale is one of the popular City located in Goedgedacht ,Bonnievale listed under City in Bonnievale , Hotel in Bonnievale , Sports & Recreation in Bonnievale ,

Contact Details & Working Hours

More about BakenOord selfsorg, Bonnievale

BakenOord het tans 4 selfsorg huisies: Onder die Bloekom met slaapplek vir 4 mense, Kraal 1 & 2 staan bymekaar en is veral gewild by groepe of gesinne wat saam wil kuier. Daar kan altesaam 6 mense in die 2 huisies slaap. Ou Pomphuis staan op die wal van die Breederivier en het slaapplek vir 2 mense. Dit is veral gewild onder Wittebroodpaartjies.

Map of BakenOord selfsorg, Bonnievale