ATKV-Drakensville

Bergville, 3354 ,South Africa
ATKV-Drakensville ATKV-Drakensville is one of the popular Hotel Resort located in ,Bergville listed under Local business in Bergville , Resort in Bergville ,

Contact Details & Working Hours

More about ATKV-Drakensville

Verruil die stadstoneel vir skouspelagtige natuurtonele by die Drakensberge!

Met net ’n rapsie meer as drie uur se ry van Johannesburg en Bloemfontein en sowat twee en ’n half uur van Durban af, lê ATKV-Drakensville-vakansieoord naby die voetheuwels van die Drakensberg-amfiteater, ’n wêrelderfenisgebied.

ATKV-Drakensville, ’n mekka van asemrowende uitsigte, word omring deur historiese landmerke en bied toegang tot talle toeristeaantreklikhede in die omgewing.

Die oord het ’n verskeidenheid akkommodasie, avontuur-aktiwiteite, ontspanningsgeriewe, ’n restaurant, kitskos-, koffie- en geskenkwinkel.
Die ATKV-Drakensville – perfek vir jou sprokietroue, ‘n suksesvolle konferensie of ‘n spiekeries spanbouprogram!

Semifinalis in die AA Travel Guide/American Express-akkommodasietoekennings in die kategorie: groot selfsorgoorde in Suid-Afrika.

Map of ATKV-Drakensville