Die opsie is daar om slegs te skets&skilder, maar ons bied ook 'n kombinasie van crafts (soos Sierskrif/Calligraphy, Mosaiek, Pieuter) met die skets&skilder gekombineer.
AANDAG TIENERS! Die van julle wat belangstel in beroepe soos Argitektuur, Grafiese Ontwerp, Binnehuisversier, ens. sal 'n ordentlike PORTFOLIO moet voorle met die KEURINGSPROSES by alle tersiere instansies. Ons klasse sal van onskatbare waarde wees met die aanleer van tegnieke en hulp met die voorbereiding van projekte soos aangevra deur die spefisieke tersiere instansie.
KOM JULLE - SKRYF IN EN MAAK DIE JAAR JOU KREATIEFSTE JAAR OOIT!!