Apkerk Nigel

Flip de Bruin str 2, Visagiepark, Nigel,
Apkerk Nigel Apkerk Nigel is one of the popular Religious Organization located in Flip de Bruin str 2, Visagiepark ,Nigel listed under Religious Organization in Nigel ,

Contact Details & Working Hours

More about Apkerk Nigel

Die AP Kerkverband bestaan uit gereformeerde kerke wat almal die Drie Formuliere van Enigheid as belydenisskrifte onderskryf volgens die quia-standpunt. Die Drie Formuliere van Enigheid is die Nederlandse Geloofsbelydenis, die Heidelbergse Kategismus en die Dordtse Leerreëls. Die AP Kerkverband handhaaf die Calvinistiese lewensbeskouing en aanvaar die gesag van die Bybel oor alle dinge. Die AP Kerkverband is die mees konserwatiewe van al die gereformeerde kerkverbande in Suid-Afrika.

Die AP Kerkverband handhaaf verder ook die belydenisse van die vroeg-Christelike kerk naamlik:
Die Apostoliese Geloofsbelydenis;
Die Geloofsbelydenis van Nicéa;
Die Geloofsbelydenis van Athanasius.

Map of Apkerk Nigel